John Trudell

John Trudell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1946-02-15)15 Februarie 1946
Sterfte 8 Desember 2015 (op 69)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en komponis
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Trudell (15 Februarie 1946 – 8 Desember 2015) was 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Thunderheart (1992), On Deadly Ground (1994), Extreme Measures (1996), en Smoke Signals (1998).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search